diff options
Diffstat (limited to 'Master/texmf-dist/tex/generic/hyph-utf8/patterns/txt/hyph-af.lic.txt')
-rw-r--r-- | Master/texmf-dist/tex/generic/hyph-utf8/patterns/txt/hyph-af.lic.txt | 111 |
1 files changed, 111 insertions, 0 deletions
diff --git a/Master/texmf-dist/tex/generic/hyph-utf8/patterns/txt/hyph-af.lic.txt b/Master/texmf-dist/tex/generic/hyph-utf8/patterns/txt/hyph-af.lic.txt new file mode 100644 index 00000000000..3760e5322d8 --- /dev/null +++ b/Master/texmf-dist/tex/generic/hyph-utf8/patterns/txt/hyph-af.lic.txt @@ -0,0 +1,111 @@ +Afrikaans Hyphenation Patterns + +(more info about the licence to be added later) + +% Hyphenation patterns taken from +% <http://extensions.services.openoffice.org/en/project/dict_af> +% Author: +% Friedel Wolff <friedel at translate dot org dot za> +% +% The patterns have been added on 2010-09-18 on user request +% from South Africa, but the patterns seems to be hand-edited badly. +% We have removed conflicting patterns manually, +% however this is only a temporary solution. +% Having some patterns is better than having no patterns at all, +% but somebody should improve, test and possibly replace patterns +% with a properly tested version. +% +% The hyph-utf8 team. +% +%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%% +% Hyphenation file for Afrikaans +% Copyright (C) 2005 Friedel Wolff +% +% This library is free software; you can redistribute it and/or +% modify it under the terms of the GNU Lesser General Public +% License as published by the Free Software Foundation; either +% version 2.1 of the License, or (at your option) any later version. +% +% This library is distributed in the hope that it will be useful, +% but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of +% MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE. See the GNU +% Lesser General Public License for more details. +% +% You should have received a copy of the GNU Lesser General Public +% License along with this library; if not, write to the Free Software +% Foundation, Inc., 59 Temple Place, Suite 330, Boston, MA 02111-1307 USA +% +%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%% +% +% Woordafkapping in Afrikaans +% +% Kopiereg Friedel Wolff (2005), lisensie: LGPL +% +% Geen waarborg van enige aard nie. +% +% Weergawe vir altlinuxHyph +% Gebasseer op die WAT, HAT, en reëls van die AWS en +% "40 000 woorde" deur GC Bresler +% +% +% +% +% Uitleg +% ====== +% 0. Notas +% 1. Algemene voorvoegsels +% 1. Algemene agtervoegsels +% 2. Verkleiningsvorme +% 3. Alle herhalings van konsonante langs mekaar (gg, kk, ens.) +% 4. Deeltekens +% 5. Kapies +% 6. Konsonantkombinasies met b-z (vokale uitgesluit, hoofsaaklik geslote +% lettergrepe) +% 7. Vokaalkombinasies, diftonge, ens. +% 8. Oop lettergrepe +% 9. Geslote lettergrepe +% 10. Vaste vorme +% 11. Uitsonderings +% 11. Kombinasies met "ig" +% 12. Kombinasies met "ing" +% 13. Trappe van vergelyking verbuigings +% 14. Grootskaalse konsonantopeenhoping +% 15. Waaghalsige pogings tot samestellings en verbindingsklanke +% +%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%%% +% 0. Notas +% ========= +% Dit is belangrik dat daar nie te min karakters van 'n woord alleen op 'n reël +% toegelaat word nie. Die verstekwaardes van 3 is waarskynlik goed genoeg dat +% daar nie foute sal wees nie. Kleiner waardes is riskant, en is moontlik ook +% sleg uit 'n oogpunt van leesbaarheid. Twee karakters behoort egter nie veel +% probleme te gee nie. Op enkele plekke is daar selfs reëls vir die afkap na +% die eerste letter van 'n woord. In Afrikaans sal dít waarskynlik nie lekker +% lees nie. +% +% Hier is moontlik heelwat foute. Die volgende gee veral probleme: +% * samestellings, en veral samestellings met verbindings-s. Hierdie is 'n +% groot probleem aangesien woordgrense juis die ideale plek is om af te kap. +% Die afkap rondom woordgrense by samestellings kan lees bemoeilik. +% * leenwoorde +% * vreemde name en plekke +% * klanke wat soms een klank is en soms nie, soos sj, gh, tj +% * verkleiningsvorme, wat in elkgeval maar "bie-tjie" vreemd is +% * deeltekens maak dinge maklik, maar as ons breek voor hulle, moet die +% deelteken verval - nie moontlik nie. Die nuwe AWS maak wel voorsiening vir +% die behoud van die deelteken, maar ideaalgesproke moet ons dit kan +% verwyder, veral in gevalle waar die deelteken slegs vir leesbaarheid +% gebruik is. +% * oop lettergrepe, veral aangesien woorde wat op geslote lettergrepe eindig +% saamgevoeg kan word met woorde wat op vokale begin +% * sekere breuke, alhowel hulle korrek is, bemoeilik lees. +% Kyk bv. na "vere-". +% * die interaksie van reëls op mekaar is moeilik om mee tret te hou. +% +% Plekke waar daar iets staan soos "200 gevalle" is 'n rowwe aanduiding van die +% aantal gevalle in die woordelys waar 'n sekere reël voorkom. Neem dit met 'n +% knippie sout, aangesien die interaksie van verskillende reëls meestal nie in +% ag geneem is nie (maar soms wel). Die woordelys is ook 'n bewegende teiken. +% +% +% |